Leer ken die span

Hier by LewenSentrum sien ons nie ons self as net spanmaats nie, hier staan ons saam as familie in Christus OM GOD EN MENS LIEWER TE HÊ.

Andries Enslin
Andries EnslinPresiderende Pastoor
Jakkie Van Niekerk
Jakkie Van NiekerkOuderling
Wynand Laubscher
Wynand LaubscherGemeentebestuurder
Morné Kruger
Morné KrugerHerder | Bedieningshoof
Rina Botha
Rina BothaGemeente-admin
Christelle Van Wyk
Christelle Van WykDienste-admin
Willie Coetzee
Willie CoetzeeHerder | Gasvryheid | Sosiale Aksies
Francois Fouche
Francois FoucheHerder | Kerk Aanlyn | Kleingroepe
Connie Seekoei
Connie SeekoeiHerder | Aanbiddingsleier
Ingrid Laubscher
Ingrid LaubscherHMR | Dekor | Events
Christopher Sonnenberg
Christopher SonnenbergSosiale Platforme | IT | Web Ontwerp
Werner Smith
Werner SmithVisuele koördineerder | Redigeerder, Beeldmenger
Lisa Katzke
Lisa KatzkeAanbiddingsleier
Monre Fourie
Monre FourieAanbiddingsleier | Plugg-In
Pierre Herselman
Pierre HerselmanFaktotum

Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.

Efesiërs 4:1-3